Vier saam met ons:

Ons kan nie wag om hierdie besonderse dag saam met julle te vier nie


Jou volle naam en van

Sal jy saam met ons feesvier?


Dieetvereistes en voedselallergieë

Het jy enige dieetvereistes, voedselallergieë of voedselintoleransies waarvan ons moet weet?

Versoek 'n liedjie (opsioneel)

Watter liedjie sal jou beslis op die dansvloer kry?


Laat weet ons asseblief teen 3 Januarie 2027

Liefde, Riaan en Roné

Dankie 🤍 Ons het jou RSVP ontvang!

Elke gas moet assblief vir hulself RSVP

bevestig jou teenwoordigheid

RSVP